Analise oor plaasaanvalle en moorde

Loading player...
Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, oor ‘n analise oor die plaasaanvalle en moorde die laaste 10 jaar in die Vrystaat en hulle praat ook oor die opskerp van veiligheid en paraatheid vir boere tydens die feestyd.
17 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min