Vrystaatse veediefstalforum vertel oor slinkse sindikate

Loading player...
Johan Gunter gesels met die voorsitter van die Vrystaatse veediefstalforum, Hans Annandale, oor die hoeveelheid vee wat maandeliks in provinsie gesteel word, asook van waar sindikate veediefstal bedryf…
19 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min