Rudi Nagel - Broodboom in die Oondjie

Loading player...
Die totale uitwissing van alle vorme van lewe. Daardie gedagte kan jou emosies laat vries van vrees. Daar is egter 'n selfs groter gevaar:. Naamlik as jy self ophou lewe, nog lank voordat jy gesterf het. Laat die Sonstrale van hoop jou emosionele oond verhit!
19 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min