Landbousektor lê Toyota SA na aan die hart

Loading player...
Toyota SA se eerste klante in Suid-Afrika was boere en die maatskappy gaan vandag voort om die volgende generasie landbouers te ondersteun met die Jongboer, New Harvest en Communal Farmers Association toekennings. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met Toyota SA HUB, Leon Theron gesels.
24 Nov 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min