Minister gee jongste oor gif debakel

Loading player...
Ondersoeke is nog hangend, maar dit blyk of die gifstof wat vir siekte en dood van kinders regoor die land verantwoordelik is, al jare reeds onwettig is vir gebruik in die land. Landbouminister, John Steenhuisen het verlede week op ‘n mediakongres vertel wat die stand van sake is met die ondersoek na die sogenaamde Spaza-winkel vergiftigings…
25 Nov 2024 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min