Mariette Loubsher - Hebreers 11:6

Loading player...
As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot
God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na
Hom soek, beloon. HEBREËRS 11:6 NLV
24 Nov 2024 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Neville D - TIMOTEUS 4:7

Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, en ek het gelowig gebly. 2 TIMOTEUS 4:7 NLV
9 Oct 1AM 1 min

Clement Martin - HEBREËRS 10:35

Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in. HEBREËRS 10:35 NLV
8 Oct 1AM 2 min

Lynette Beer - ROMEINE 5:3

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV
7 Oct 1AM 1 min

Ernie de Meyer - 1 KORINTIËRS 15:58

Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd. 1 KORINTIËRS 15:58 NLV
6 Oct 1AM 2 min