Weird Wide Web - Die saak van die vermiste skoene is uiteindelik opgelos!

Loading player...
Vroeg in November het personeel by 'n kleuterskool in Japan die polisie gebel nadat 15 skoene uit hul hopies vermis geraak het. Die skoene was van 10 verskillende kinders - en wat veral vreemd van die misdaad was, was dat meestal enkelskoene geneem is, nie pare skoene nie.
27 Nov 2024 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min