Gastelers betrokke by die Vrystaatse Jongooiklub

Loading player...
Johan Gunter gesels met twee gastelers betrokke by die Vrystaatse Jongooiklub projek, Peet van Rooyen van Toomfontein Dohne's en Jannie Theron van Wilgefontein Merinos. Hulle vertel waarom hulle by hierdie dag betrokke is.
27 Nov 2024 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min