Liggiefees in Potchefstroom lok 70 000 ondersteuners in Desember

Loading player...
Prinsipaal van die Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom, Christie Saayman sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe nodig die fondse is wat jaarliks tydens die Liggiefees ingesamel word. Van 15 000 besoekers tydens hul eerste poging amper 20 jaar terug, verwag hulle vanjaar 70 000 besoekers met splinternuwe liggies om te besigtig en 'n opwindende program wat 12 Afrikaanse kunstenaars insluit. Kaartjies is beskikbaar by Quicket en besonderhede by liggiefees.co.za
2 Dec 2024 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
7 Aug 5AM 3 min

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie…
30 Jul 4AM 2 min

Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
30 Jul 4AM 3 min