Vrystaat Jongooiklub: Pieter Brink en Eduard Prinsloo

Loading player...
Johan Gunter gesels met Pieter Brink ‘n jongboer van Edenburg distrik en ook met Eduard Prinsloo van Heuningkrans merinos oor die Vrystaat jongooi klub en hulle gevoel oor die dag, die projek en die omstandighede tans in die boerdery.
2 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min