COP29: SA boere reeds op regte pad

Loading player...
“COP29 was ’n bewys van Suid-Afrika se posisie in die globale arena. Ons is deel van die oplossing en moet voortgaan om innoverend en doelgerig te werk om klimaatsverandering te bestuur.” Jolanda Andrag, AgriSA bedryfshoof, was onlangs deel van die Suid-Afrikaanse afvaardiging wat georganiseerder landbou by COP29, die VN se konferensie oor klimaatsverandering in Baku, Azerbaijan verteenwoordig het. Sy vertel die reuse kongres, waar 32 000 mense teenwoordig was, gaan oor meer as net multilaterale gesprekke oor die finansiering van klimaatsverandering en die impak daarvan.
3 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min