Senwes-groep behaal bevredigende tussentydse resultate

Loading player...
‘n Gebalanseerde strategie en konsolidasie het daartoe bygedra dat die Senwes-groep te midde van ‘n uitdagende landbou-siklus bevredigende tussentydse resultate kon bekend maak. Vir die ses maande tot en met 31 Oktober het die groep ‘n omset van R 7 177 miljoen rapporteer met ‘n wins na belasting toeskryfbaar aan aandeelhouers van R241 miljoen en genormaliseerde wesensverdienste per aandeel van 143,5 sent. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Senwes-groep HUB, Francois Strydom.
11 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min