Kraaldissipline en hantering van skaap

Loading player...
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapkuddebestuur, vandag praat hulle oor kraaldissipline en vashou en hantering van die skaap.
12 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min