Coenie Naudé stel 'Falling' vry

Loading player...
Die rock-musikant en omroeper by Radio Laeveld, Coenie Naudé, se jongste enkelsnit is vandag vrygestel. Hy sê vir Sonop Ontbyt hy skryf nie gewoonlik in Engels nie.
13 Dec 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Renosterstropery het in 2025 skerp toegeneem in die Krugerwildtuin

Mpumalanga het verlede jaar ‘n noemenswaardige toename in renosterstropery aangeteken met die verlies van 178 renosters - teenoor 92 in 2024. Die meerderheid - 175 - is in die Krugerwildtuin gestroop, 'n skerp toename van 88 in 2024. Landwyd het renosterstropery met 16-persent gedaal, sê Frances Craigie van die departement…
11 Feb 10 min

Pieter Rischmuller: 'Duits-Wes Vastrap'

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met 'n DJ Ossewa-styl enkelsnit, "Duits-Wes Vastrap" en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar.
11 Feb 9 min