Aanhou van vee deur bewoners

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, 'n bekende regskenner gesels oor die aanhou van vee deur bewoners op plase.
16 Dec 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min