Só kom Noordwes boere saam deur droogte, misdaad, en gebrekkige dienslewering in 2024

Loading player...
OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Naudé Pienaar, hoofbestuurder van Agri Noordwes oor 2024.
16 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min