Ernie De Meyer - Romeine‬ ‭8‬:‭28

Loading player...
God gebruik elke ding wat in ons lewens gebeur om sy doel te bereik. Vir ons wat vir God liefhet, werk alles tot ons beswil uit. Romeine‬ ‭8‬:‭28‬ ‭DB‬‬‬‬‬‬‬‬
22 Jan 2025 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - FILIPPENSE 2:3

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53
6 Aug 1AM 2 min

Kenneth Woodward - KOLOSSENSE 3:13

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE 3:13 AFR53
5 Aug 1AM 1 min

Henry Pike - JOHANNES 17:20-21

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees. JOHANNES 17:20-21 AFR53
3 Aug 1AM 2 min