Limpopo-polisie maak skoon tydens feestyd operasie
Loading player...
Limpopo se polisie en wetstoepassings-agentskappe het beslag gelê op 47 gevaarlike wapens en 1 091 mense in hegtenis geneem tydens feestyd-optredes. Altesaam 466 verdagtes is aangekeer vir skending van immigrasiewette, en ander vir moord, roof en aanranding. Polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê goedere soos dwelms, kontant en gesteelde eiendom is afgeneem: