IPC se Brian Black wens almal 'n voorspoedige Nuwe Jaar toe
Loading player...
Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Brian Black, die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change. Hy wens die Namibiese volk 'n geseënde nuwejaar toe.