Graan SA: Haarfyn beplanning sal landbouers steun deur ‘uitdagende’ 2025

Loading player...
Graan SA se uitvoerende hoof, Dr Tobias Doyer, waarsku internasionale ekonomiese druk en lae vraag na voedsel kan in 2025 groot uitdagings vir die sektor inhou. Hy het boere aangemoedig om hul besluite en begrotings noukeurig te beplan. OFM Agri se Robyn Schutte het met Doyer gesels…
6 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min