Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 2

Loading player...
Die OFM Agri Uur deel oor die volgende week of twee belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster CEO van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel twee van die gesprek handel oor redes waarom familiebesighede faal…
6 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min