Rooivleisbedryf begin 2025 met optimisme en nuwe planne

Loading player...
Dr. Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO), betree sy tweede jaar aan die stuur van die organisasie end eel vooruitsigte vir die komende jaar.
7 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min