2025 Voorskou: NUTRI Feeds

Loading player...
NUTRI Feeds se Jaco Smit gesels met OFM inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger oor vooruitsigte vir 2025…
8 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min