John Melville - Voorbereiding en versorging van ramme

Loading player...
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy oor die voorbereiding en versorging van ramme…
9 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min