OVK positief oor landbouvooruitsigte vir 2025

Loading player...
OVK is positief oor landbouvooruitsigte vir 2025. Hoofbestuurder Stefan Oberholzer het met OFM inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels….
12 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min