PD Cilliers: Inenting en beskikbaarheid van entstowwe

Loading player...
Johan Gunter gesels met PD Cilliers, Vrystaat dieregesondheid voorsitter en Suid Vrystaat RPO streeksverteenwoordiger oor landbou vooruitsigte asook inenting van diere en beskikbaarheid van entstowwe...
13 Jan 2025 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min