Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 7

Loading player...
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor trusts as sakemodel vir familiebesighede se welvaart…
13 Jan 2025 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min