Glen Landboukollege: Graduandi het belangrike plig

Loading player...
Glen Landboukollege buite Bloemfontein het vandeesweek hulle somer gradeplegtigheidseremonie aangebied, waar 78 studente hulle diplomas ontvang het. LUR van Landbou, Elzabe Rockman, het tydens die geleentheid gegradueerdes toegespreek en hulle gemotiveer om hul kennis in te span om Vrystaatse landbou vooruit te laat beweeg…
15 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min