OVK Wolmarkverslag 15 Jan 25

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vinnig 'n verhoogde vlak bereik en daarin geslaag om dit deurgaans te handhaaf. OVK se Zinanda Geyer het meer…
16 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min