Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 9

Loading player...
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. In vandag se episode word opvolgbeplanning verder bespreek…
16 Jan 2025 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min