Hendrik Potgieter Landbouskool vier suksesvolle jaar

Loading player...
Met die nuwe skooljaar wat vandeesweek afgeskop het, loer OFM Agri se Robyn Schutte in by Hendrik Potgieter Landbouskool op Reddersburg. Na ’n uitsonderlike 2024, met prestasies op verskeie terreine, hoop die skool om in 2025 op hul sukses te bou. Sy gesels met skoolhoof, Christi Swarts…
16 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min