Begin 2025 met spesiale opvoering in Sudwala Grotte

Loading player...
Begin 2025 op die regte noot en in styl met Ruhan du Toit en die Nocore Ensemble in konsert in die Sudwala Grotte. Johan Breytenbach van Rooikat en Walter Fourie van die geen-dirigent koor kuier by die Middag Game Drive.
20 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Staat skuld Mbombela meer as R400 miljoen

Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406 miljoen skuld. Robert Dlamini en Thea Rix gesels met 100.5FM.
12 Mar 9 min

Rolstoele beskikbaar deur MAPD

Die Mpumalanga APD het rolstoele beskikbaar vir inwoners wat dit benodig. Doen teen Vrydag aansoek. TK Khumalo and Thembelihle Mhlabane vertel hoe.
11 Mar 7 min

Pumas Vrydag tuis in SA Beker-aksie

Die SA Beker het die naweek afgeskop en die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, het die SWD Arende met 28-26 in George geklop. Die Pumas speel Vrydagaand hul eerste tuiswedstryd van die toernooi by Mbombela-stadion teen die Oostelike Provinsie.
10 Mar 8 min