John Melville: parasiete by skape na die reën

Loading player...
Johan Gunter gesels op ‘n Vrydag skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy oor brommers en parasiete by skape na die reën.
23 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min