Kus tot Kruin: Die Gouritz Cluster Biosphere Reserve - 23 Januarie 2025

Loading player...
🌿Fred gesels met Antonnet Botha.🌿 Sy gesels oor die ongelooflike inisiatiewe van die G.C.B.R. (Gouritz Cluster Biosphere Reserve) wat daarop gemik is om die balans tussen Natuur en Mens te handhaaf. Leer hoe ons met respek en begrip saam kan leef tot voordeel van beide – vir nou én vir die toekoms. 🌿
📻 Skakel in op **SFM Streek RADIO** elke Donderdag om 11h30 vir jou dosis bewaring. Luister gerus weer na hierdie gesprek:
#NatuurBewaring #GCBR #SFMStreekRadio
24 Jan 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min