Droë en warm toestande kelder positiewe vooruitsigte

Loading player...
Landbouers in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes is tans onder geweldige druk aangesien die huidige seisoen nie die verwagte reënval gelewer het nie. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met onafanklike weerkundige , Johan van der Berg, oor wat ons kan verwag in die komende weke.
28 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min