Kus tot Kruin - Kwelpunte in bewaring, Nasionaal en Globaal - 30 Januarie 2025

Loading player...
🌍 KUS TOT KRUIN | KWELPUNTE IN BEWARING – NASIONAAL EN GLOBAAL🌍
Hierdie week in Kus tot Kruin gesels Fred oor die uitdagings en bekommernisse rondom bewaringspogings – plaaslik en wêreldwyd. 🌱🔥 Van bedreigde spesies en habitatverlies tot die impak van menslike ontwikkeling en beleid – hoe kan ons 'n verskil maak?
📅 Luister gerus weer:
📻 SFM Streek Radio – Waar natuur en nuus ontmoet!
#KusTotKruin #Bewaring #Natuurbewaring #SFMStreekRadio
30 Jan 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min