Friedl von Maltitz oor rooivleiswerkswinkel

Loading player...
Johan Gunter gesels met Friedl von Maltitz, adjunk-president van Vrystaat Landbou oor die jaarlikse rooivleiswerkswinkel wat buite Kroonstad aangebied is en ondermeer biosekuriteit, gradering, naspeurbaarheid en veldvoorbereiding onder die loep gekom het.
30 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min