Klag gelê oor swak selfoonseine

Loading player...
Vrystaat Landbou het ‘n klag gelê by Okosa oor swak selfoonseine in die Oos-Vrystaat en die veiligheidsrisiko verbonde daaraan. Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys…
3 Feb 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min