Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - Daniel John, 30 Januarie

Loading player...
Daniel John het ’n draai kom maak by #WeeksdaeVibesMetVenita om te gesels oor sy nuuste enkelsnit ‘On The Run’. Gedurende die gesprek het hy ook verklap dat hy sy kitaar in die kar het, en net soos wat ons Venita ken het sy mos natuurlik gemaak dat die man dit gaan haal en vir ons ’n TUNE speel! Hy gesels oor hoe hy groot geword het in ’n huis vol musikante en hoe hy van plan is om ’n GROOT loopbaan skyf te maak van siviele ingenieur na musikant.
30 Jan 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Basson Laas | 6 Augustus 

Basson Laas is hierdie week Venita se #HOOF-Fokus op #ALT-Fokus! Hy gesels oor sy nuutste enkelsnit 'Every River' en speel ook vir ons 'n paar liedjies LIVE in die ateljee. 
6 Aug 39 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Deon GROOT | 4 Augustus

Venita 'check in' by Deon Groot om vir hom 'n GROOT geluk te sê met sy SAMA nominasie vir Beste Pop Album. Hy vertel meer oor wat 'Seisoene' die album vir hom beteken het die afgelope jaar en wat hy nog beplan met sy musiek.
4 Aug 7 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Daniel John | 28 Julie 

Daniel John bring die VIBES op ‘n DANSdag!!! Hy gesels met Venita op #WeeksdaeVibes oor sy nuutste enkelsnit ‘Believer’ en gee ook ons die kans om EKSKLUSIEF na sy volgende enkelsnit ‘Somebody To Hold’ te luister!
28 Jul 32 min