Agri Noord-Kaap oor Onteieningswetgewing en repliek

Loading player...
Agri Noord-Kaap doen ’n beroep op die regering om met die daarstelling van Onteieningswetgewing die voorwaardes van die Grondwet te eerbiedig en vir dié wetgewing se inhoud om so duidelik te wees, dit sal nie deur belangegroepe misbruik kan word nie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met president Willem Symington.
10 Feb 2025 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min