
Weird Wide Web - Mossels "hard aan die werk"
Loading player...
Gruba Kaśka is een van Warskou se grootste waterfiltrasie-aanlegte. Elke dag pomp dit tienmiljoene liters water uit die Wisla-rivier en deur die krane van Pole se hoofstad. Elke druppel word gewaarborg deur die aanleg se ongewone gehaltebeheer-span: varswatermossels wat aan 'n rekenaar gekoppel is.