OVK Wolkantoornuus

Loading player...
Die wolmark het 'n gedeelte van sy winste van die vorige week verloor, weens die afname in die Australiese Mark, met verdere druk van 'n sterker Rand teenoor die Amerikaanse Dollar. OVK se Zinanda Geyer het meer…
13 Feb 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Elke veer nodig om landbou te laat vlieg

Te midde van die oorverdowende meningsverskille in die media oor beleid, wetgewing en geopolitieke spanning tussen Suid-Afrika en die VSA, het Jaco Breytenbach, ’n leierboer van Fouriesburg en voorsitter van die SA Graan-tydskrif se redaksiespan, ’n boodskap van eensgesindheid aan die landbougemeenskap oorgedra tydens die kongres op NAMPO Park buite…
17 Mar 11PM 2 min

Skaapskeerdemonstrasie bring landbou na stadskinders

’n Opwindende skaapskeerdemonstrasie by Martie du Plessis-skool in Bloemfontein het ‘stadskinders’ blootgestel aan die wêreld van landbou en wolproduksie. Hierdie opvoedkundige geleentheid is deel van die aanloop tot die Bloemskou, wat van 25 April tot 3 Mei plaasvind. Johan Gunter het met Elmarie Prinsloo HUB van Bloemskou, Piet Botha Adjunkhoof…
17 Mar 11PM 6 min