Biometriese identiteit van diere ingespan om veediefstal te bekamp

Loading player...
Die biometriese identiteit van diere gaan deur Vrystaat Landbou, in samewerking met ID-Scan, ingespan word om veediefstal aan te spreek. Johan Gunter gesels met Dr Jack Armour, Kommersiële Bestuurder, Vrystaat Landbou.
17 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min