Hoe AIMS en ID-Scan saam werk

Loading player...
Christo Doman, AIMS Oorsig en Ondersteuning by Vrystaat Landbou se Kommersiële Sake Komitee sê die behoefte aan ’n doeltreffende stelsel vir naspeurbaarheid het reeds drie jaar gelede ontstaan tydens Vrystaat Landbou se kongres.
17 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min