Hoe die ID-Scan tegnologie werk

Loading player...
Alex van Rooyen, ID-Scan tegniese adviseur, vertel hul tegnologie is baseer op dié beginsel wat reeds in 1922 deur Japannese wetenskaplikes ontdek is.
17 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min