New in Farmer's Weekly - 7 March 2025 Edition

Loading player...
Die digitale redakteur van Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, vertel meer oor die jongste uitgawe wat vandag op die rakke verskyn.
28 Feb 2025 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min