Kus tot Kruin – Waar feite floreer en mites verdwyn! - 06 Maart 2025

Loading player...
🌿🎙️ Kus tot Kruin – Vandag om 11:30 op SFM! 🌍🔥
🌿🎙️Die natuur praat… maar luister ons regtig? 🧐
Vandag op Kus tot Kruin beskryf Fred die verwoestende impak van die mens op die natuur – van vernietigende ontwikkeling tot die konflik tussen mens en omgewing. Hoe beïnvloed ons bio-diversiteit, en watter klein veranderinge kan jy maak om balans te bewaar?
En dan – Fred weerlê ‘n paar wilde mites! Is langbeen spinnekoppe regtig giftig? Pluk jy ‘n piesang van ‘n boom af? En wat moet jy regtig doen as ‘n voëltjie uit sy nes val? 🕷️🍌🐣
🎧 Luister weer:
#KusTotKruin #Bewaring #NatuurBalans #FredBreekDieMites #LuisterLeefBewaar
6 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min