Hoop op diagnose vir pasiënte met skaars siektes by die NWU Sentrum vir Menslike Metabolomica

Loading player...
Die NWU Sentrum vir Menslike Metabolomica is toegewyd om die gesondheidsorgsektor van innoverende, voorpunt analitiese dienste te voorsien. Die sentrum word gedryf deur die passie vir innovasie en toewyding om die beste moontlike diens aan kliënte te lewer. Hul moderne tegnologie en die nuutste analitiese metodes stel hul in staat om aan die eise van verskeie sektore binne die gesondheidsorgdomein te voldoen. Prof Chris Voster gesels met OFM se Yolanda Maartens oor die hoop wat aan pasiënte met skaars siektes gebied word deur die Nngwe-projek.
10 Mar 2025 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
7 Aug 5AM 3 min

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie…
30 Jul 4AM 2 min

Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
30 Jul 4AM 3 min