#ALT-Fokus Met Venita – Carla Franco, Donderdag 6 Maart

Loading player...
Hierdie week op #ALT-Fokus gesels Venita met Carla Franco as deel van Wêreldgehoordag. Carla deel haar liefde vir musiek en die struikelblokke wat sy moes oorkom om haar droom te kan uitleef. As ‘n groot aktivis vir vroue in die industrie, vier sy hul talent en het ‘n spesiale boodskap vir haar luisteraars oor hoe ons hierdie ongelooflike kunstenaars kan ondersteun.
6 Mar 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Likkewaan | 22 Jnauarie

Hierdie week vir #ALT-Uitkyk stel Venita jou voor aan 'n kunstenaar wat nog 'n ver pad met sy musiek gaan loop. Likkewaan is net so uniek soos sy naam! Hy gesels oor hoe hy sy "studio" in sy kamer ingerig het en met harde werk en vasberadenheid seker gemaak dat…
22 Jan 18 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Geel | 20 Januarie

Esmarie en Abigail is twee dinamiese musiekante en saam is hulle GEEL. Hulle vertel vir Venita hoe 'n vakansie gereel deur hulle mans gelei het na die beste wegbreek vir kreatiwiteit om te vloei. Dis daar waar hulle enkelsnit, 'DIESELFDE BLY' onstaan het.
20 Jan 24 min