AgriSeker vier ’n dekade van groei en stabiliteit

Loading player...
“Ons het moeilike tye saam met boere beleef – van droogtes tot uiterste haelstorms – maar ons het deurgedruk en kon steeds ’n betroubare diens lewer,” vertel Reinhard Kuschke, besturende direkteur van AgriSeker, oor die maatskappy se tienjarige reis in die landbousektor. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hom gesels.
10 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min